SBA Woordkuns - 0 views
-
Maggie Verster on 22 May 09Waagmoediges ′kan hier ′n oorspronklike gedig of kortverhaal publiseer en dit aan die genade van die ′kritici′ oor te laat om dit te beoordeel. Die belangrikste is egter om nie tou op te gooi nie en opbouende kritiek te waardeer. Moontlik ontdek die publiek jou en word jou ambisies om as ′n digter of skrywer van formaat gereken te word, gouer gerealiseer as wat jy verwag.